Tussen Stasies lyrics on Jack Parow by Jack Parow

Jack Parow

Tussen Stasies lyrics

How it works

Highlight lyrics you want to quote as your Facebook status then click the ‘Post’ button.

Click the blue lyrics to see the meaning of Jack Parow ‘Tussen Stasies’ lyrics.

Highlight lyrics and click ‘Explain’ to add meanings and earn points.

Click & drag to select lyrics
Lyrics selection example


Send Tussen Stasies ringtone to your cell
0
shares

Link to this post on your blog

Jack ParowEk het al baie goed verloor
En dit nooit ooit weer gevind nie
Ek het al baie vir my ma gesê ek is nie meer 'n kind nie
Die lewe is te hard en ek verstaan meer die punt nie
Ek staan langs 'n groot hoop hout,
Maar ek het nie meer 'n flint nie


Ek kry koud op my eie ek soek net 'n klein bietjie warmte
Almal is ryk van die liefde en ek is al weer die armste
Sommige dae voel dit as of ek dood gaan van die hongerte
Daar is n leë kol in my maag waar ek weg kruip in die donkerte
Ek is gebreek van binne soos my al my speelgoed van toe ek klein was
As ek vandag weg stap sal al my goed pas in n klein tas

Ek soek net n klein tydjie sodat ek die as van my kan afwas
Maar die soldate op die muur bombadeer my met die traangas
Ek lê onder 'n lappies kombers en probeer nog blokkies aanlas,
Maar daar is n kwaai oom langs my bed en hy sê vir my staan vas
So ek trek die kombers oor my kop en lê oop voete
En stap die lang pad in my pa se groot skoene


Koor: Pierre GreefAs ons staan op die einde van die lang pad langs die spoor
Daars net donkerte daar voor ek staan en bewe
Dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor
Hou my hand styf vas langs jou sy
Is jy nog lief vir my?
Sal jy my by die hemel poorte kry?


Jack ParowOns hou vas aan mekaar maar niemand gaan regtig joune wees nie
Ons skryf briewe vir mekaar wat ons nooit regtig lees nie
Want daar is altyd een verloorder in Russian Roulette
Ek moet uitgaan,
Ek moet werk,
Maar ek sit vas in die bed
Ek stap rond en soek sitplek in leë geboue

Ek probeer myself vind in drank en leë verhoudings
Ek sit en skryf gedigte, maar word my gedigte digkuns?
En ek skree volle bors in die aand met my kop in die kussing
Ek lê vir ure in die bad met my kop onder die water
Ek slaap elke oggend laat want die wêreld kan wag tot later
Ek moet wag,
Nee,
Aanbeweeg ontslae raak van my gevoellens

So ek stap, ek raak leeg met groot aksies sonder by bedoelings
Ek sit alleen op een punt van die wipplank
Ek bid alweer vir een sitvlak maar ek sit lank
En ek wag vir iemand om op te spring aan die eenkant
Maar die vingers van my gevoelens krap diep krap diep in my verstand


Koor: Pierre GreefAs ons staan op die einde van die lang pad langs die spoor
Daars net donkerte daar voor ek staan en bewe
Dit raak swarter en daar is net stilte wat ek hoor
Hou my hand styf vas langs jou sy


Jack ParowEk het al vêr gewen en al baie vêr verloor
Ek het al baie gevoel asof die lewe my versmoor
Ek het al baie gesit op die bokant van 'n berg
Ek het al baie gesit in die voorkant van die kerk

Om my terug na die langkloof
En my ouma se plaas
Ek wil saam my suster die skape in die kraal injaag
Ek wil sit op my oupa se skoot en stories hoor van die verlede
Ek wil rond hardloop deur die gras tot ek lam word in die knieë


Pierre GreefOns staan en luister hoe die Here en die duiwel oor ons stry
Die hartseer is verby
Op die ou end is al wat ek wil hoor rol oor jou tong
Jy wil by my bly
Sal jy my by die Hemel poorte kry?

Edit

Explain these lyrics:

Your photo

Guidelines

  • Be factual and/or funny
  • Back up facts with links to sources (Wikipedia, news)
  • Embed images by simply pasting the link (ending .jpg, .png, .gif)
  • Embed videos by pasting the link (from YouTube, Vimeo)
  • Embed the artist's tweets by pasting the link (example)
How to style bullet points and quotes

Guidelines

  • Be factual and/or funny
  • Back up facts with links to sources (Wikipedia, news)
  • Embed images by simply pasting the link (ending .jpg, .png, .gif)
  • Embed videos by pasting the link (from YouTube, Vimeo)
  • Embed the artist's tweets by pasting the link (example)
  • Embed Google Maps by pasting the link
  • *italic* makes text italic, and **bold** makes it bold
  • Block quotes, use: > This text will be a block quote
  • Numbered lists, use: 1. First point
    2. Second point
    3. Third point
  • Bullet lists, use: * This line will be a bullet point
Read the rest of our guidelines
Edit
Thanks to:
Your photo
Just a moment...
Thanks to:

Jack Parow Tussen Stasies lyrics added on 11th Jul 2012




Click Here


Listen, Watch, or Download for Free



-->