Nostalgie lyrics on  by Cutt Glas

Cutt Glas

Nostalgie lyrics

How it works

Highlight lyrics you want to quote as your Facebook status then click the ‘Post’ button.

Click the blue lyrics to see the meaning of Cutt Glas ‘Nostalgie’ lyrics.

Highlight lyrics and click ‘Explain’ to add meanings and earn points.

Click & drag to select lyrics
Lyrics selection example


Send Nostalgie ringtone to your cell
0
shares

Link to this post on your blog

Kom sit styf hier teen my
Jou kop agteroor
Hoor jy hoe sag val die reën?

Die dag is verby, nog ‘n week, nog ‘n maand
Waar loop die tyd met ons heen ?

Onthou jy hoe ver moes ons skool toe stap ?
En sou jy my fliek toe vra
Dan moes ons jou tjor aan die brand kry
Ek en jy
Ja dit was die goeie ou dae

My held was Elvis, my Elvis
My “Heartbreak Hotel”
Toe jy nog vir my met ‘n tiekie kon bel
Ons klink ‘n rooi glasie wyn
Op ons skete en pyn
En gee ons oor aan die nostalgie

Die kiekies is dof
(All I need)
Die albums vol stof
(Is a photograph)
Kyk, hier bak ma beskuit
Daar stap Stefanus
(Love me tender)
Vir miender die dag
(Love me true)
O, hoor jy die wind teen die ruit ?

Die kindergesiggies
Die sterre se liggies
Laat jou van vooraf onthou
Ou vriende is dood
Die kleinspan word groot
Kyk net waar staan ons nou

Draai weer daai “Rumbling Rose” plaat van Nat “The King” Cole
En “Your Cheating Heart” en “You’ll Have To Go”
Ons ruil vandag se rumoer vir ‘n outydse toer
En gee ons oor aan die nostalgie

Onthou jy die saam besluit?
Liefde had geen perke
Saam veg teen die styl tes uit
Hier staan ons nou, sterker en sterker

O Elvis, my Elvis
My “Heartbreak Hotel”
Toe jy nog vir my met ‘n tiekie kon bel
Ons klink ‘n rooi glasie wyn
Op ons skete en pyn
En gee ons oor aan die nostalgie

O Elvis, my Elvis
My “Heartbreak Hotel”
Toe jy nog vir my met ‘n tiekie kon bel
Ons klink ‘n rooi glasie wyn
Op ons skete en pyn
En gee ons oor aan die nostalgie

En gee ons oor aan die nostalgie
En gee ons oor aan die nostalgie
(to fade)

Edit

Explain these lyrics:

Your photo

Guidelines

  • Be factual and/or funny
  • Back up facts with links to sources (Wikipedia, news)
  • Embed images by simply pasting the link (ending .jpg, .png, .gif)
  • Embed videos by pasting the link (from YouTube, Vimeo)
  • Embed the artist's tweets by pasting the link (example)
How to style bullet points and quotes

Guidelines

  • Be factual and/or funny
  • Back up facts with links to sources (Wikipedia, news)
  • Embed images by simply pasting the link (ending .jpg, .png, .gif)
  • Embed videos by pasting the link (from YouTube, Vimeo)
  • Embed the artist's tweets by pasting the link (example)
  • Embed Google Maps by pasting the link
  • *italic* makes text italic, and **bold** makes it bold
  • Block quotes, use: > This text will be a block quote
  • Numbered lists, use: 1. First point
    2. Second point
    3. Third point
  • Bullet lists, use: * This line will be a bullet point
Read the rest of our guidelines
Edit
Thanks to:
Your photo
Just a moment...

Cutt Glas Nostalgie lyrics added on 13th Dec 2017




Click Here


Listen, Watch, or Download for Free



-->